Back to www.you.co.za
Skippie72Skippie72

Skippie72

49 – Bloemfontein, Free State, South Africa

Die lewe gaan nie oor hoeveel dae daar in jou lewe was nie, dit gaan oor hoeveel lewe in jou dae was

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Online: More than 6 months ago

Modified: More than 6 months ago

Mobile number not yet verified.

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Bloemfontein, Free State, South Africa
Gender:
Female
Age:
49
Star Sign:
Pisces
Height:
173cm (5' 8.1")
Body Type:
Slim
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Dark Brown
Eye Colour:
Brown
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Divorced
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, living with me
Want Children:
Ask me later
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Ask me later
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Technical Diploma
Occupation:
Sales and Marketing
Income:
Ask me later

About Her Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Anywhere in the World
Gender:
Male
Age Range:
38 - 56
Star Sign:
Any
Height:
166cm (5' 5.4") - 210cm (6' 10.7") or taller
Body Type:
Any
Looks:
Any
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Not important at all
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Any
Other Languages:
Any
Religion:
Christian / Protestant; Christian / Other; Jewish; Spiritual, but not religious; Christian / Orthodox
Relationship Status:
Single; Divorced; Widowed
Have Children:
Any
Want Children:
Any
Daily Diet:
Any
Smoking:
Any
Drinking:
Non-Drinker; Occasional Drinker; Regular Drinker
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Enough; Comfortable; Wealthy; Fat cat
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

In Her Own Words

About Her

Wat keer jou? Die lewe bestaan uit kanse vat, en mens kan mos oulike maatjies hier ontmoet. Alles hoef mos nie altyd oor 'iets' te gaan nie! Ek is vol pret en mal oor mense, maar kan baie tyd op my eie ook deurbring. Dit is soos my kleredrag en musieksmaak wat albei baie wyd is, dit hang net af in watter mood ek is. Mens voel mos nie elke dag dieselfde nie, hoekom moet jy dan elke dag dieselfde lyk, dieselfde luister en dieselfde doen. Nee wat, ek raak hopeloos te gou verveeld as daar te veel rotine is!

Perdry! Mal daaroor (en alle ander diere). Ek sal liewer in 'n bakkie of tent bly en gelukkig wees as om in 'n kasteel te bly en 'n ongelukkige, 'unfulfilled' lewe te lei! Oe nee, die arme knegte en bediendes sal permanent in die moeilikheid wees om nie eers te praat van die mense wat in die stalle en tuin werk nie! Die arme man wat saam met my daar sou gebly het sou ook lankal in die verste kamer ingetrek het!

Verder hou ek baie van uitkamp, visvang, skilder, die diepsee, motorfiets (en fiets) ry, lugkastele bou en my werk. Ek ontwerp en bou kombuise vir 'n bestaan en elke nuwe kombuis is vir my 'n nuwe kunsstuk. Die lekkerste daarvan is dat dit elke keer anders lyk, ek maak mense se huise mooi en hulle is altyd so dankbaar as ek klaar is. Ai, kan daardie gevoel vir min dinge in die lewe verruil!

Ek is 'n Christen en my morele waardes is hoog. Ek is oop vir oortuiging, maar ondersoek 'n saak eers baie ernstig en glo dit is uiters belangrik om jou brein net so gereeld as jou liggaam te oefen. Ek "gaan lê" nooit in selfbejammering nie en ken die krag van 'n positiewe uitkyk! Ons is almal Koningskinders, maar ons almal weet dit nie regtig altyd nie!

About Her Ideal Match

Aanvaar my vir wie ek is, ek sal jou aanvaar vir wie jy is en saam kan ons mekaar beter leer ken. Ek is net op soek na vriendskap, maar wie weet... Ek wil niks te doen hê met leuenaars, mans wat hul vrouens kul of ooit hardhandig behandel het (verbaal of fisies), mense wat net uit is vir die verkeerde doel of wat nie opreg is in hul alledaagse lewens en gedagtes nie. Respek en wedersydse vertroue is vir my uiters belangrik, maar ek hou ook baie van grappies maak en skerts. Mense wat sukkel met 'n jaloesie probleem kan ook maar vergeet om kontak te maak. Dis 'n probleem en beslis nie my probleem nie!

What Her Friends Say

Skippie72 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

More About Her

More Physical Characteristics
Hair Style:
Long; Straight
Eyesight:
I've got 20/20 vision
Body Art:
I don't have any
Personality
Sense of Humour:
Sophisticated
Intelligence:
Intelligent
Ruled by:
The head
Party Behaviour:
An average mingler
Personality Traits:
Cautious; Daring; Easy going; Intelligent; Optimistic; Outgoing; Outspoken; Realistic; Stable
Valued Qualities:
Chemistry; Compassion; Contentment; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Humour; Kindness; Self-control; Sexiness; Tolerance
Fashion Sense:
Contemporary (I'm cool, but I don't need labels)
Favourite Clothing:
Shorts & a T-shirt
Favourite Colour:
Green
Leisure & Entertainment
Date Activities:
A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Meeting for coffee; Meeting for drinks
Music Preferences:
Blues; Broadway / Theatrical; Classical; Country & Western; Gospel / Religious; Instrumental; Jazz; Latin; Opera; Pop / Top 40
Reading:
I love it
Books:
Best-sellers; Business; Religious; Science / Technology; Self-help; Travel
TV Shows:
Action / Adventure; Cartoons; Comedy / Sit-coms; Documentaries; Dramas; Movie Channels; Nature / Wildlife; News; Reality shows; Sport; Talk shows
Movie Frequency:
Occasionally or irregularly
Movie Preferences:
Action; Adult; Comedy; Documentary; Drama; Horror; Mystery; Romance; Sci-Fi; War; Westerns
Interests:
Board games; Business news; Card games; Computer programming; Cooking; Gardening; Painting; Photography; Sewing; Surfing the Internet; Woodworking
Sport Involvement:
Watching from the couch
Sports:
Athletics; Birdwatching; Camping; Cycling; Fishing; Flying / Gliding; Golf; Gymnastics; Hiking; Horse Riding; Hunting; Ice Skating; Inline / Roller skating; Mountain biking; Polo; Pool; Rugby; Sailing; Shooting; Skiing; Snooker; Squash; Swimming; White water rafting
Food
Cooking:
I love it!
Food:
Chinese; French; Greek; Seafood; South African
Go Out to Eat:
I only eat out on special occasions
More Lifestyle
Pace of Life:
Manageable
Time at Work:
I always put in overtime
Pastimes of choice:
Socialising with friends
Time Online:
I'm online more than I'm offline
Take Drugs:
Never
Family Size:
I've got brothers
Family Closeness:
We're very close
Relationship Type:
I'm just plain single
Willing to Relocate:
I'd consider it
Likes & Dislikes
Animals:
I love my pet(s)
Pets (Have):
Bird(s); Cat(s); Dog(s); Reptile(s)
Pets (Like):
Exotic pet(s); Fish; Horse(s)
Turn-ons:
Assertiveness; Dancing; Flirting; Intelligence; Showing affection in public; Skinny dipping
Turn-offs:
Body piercing(s); Erotica; Tattoo(s)
The Deep Stuff
Religious Attendance:
Once a month
Dream Home:
Cottage in the country
Politics:
Moderate
Retirement Plans:
Sailing the seven seas
Feelings about using Looking4you:
Curious
Honesty:
Extremely